Residents of the West Coast town of Hopefield have taken to the streets calling for the reopening of a phosphate mine in the nearby Elandsfontein Nature Reserve.
Metro FM | | 478.06 KBResidents of Hopefield have taken to the streets calling for the reopening of a phosphate mine in the nearby Elandsfontein Nature Reserve. The mine has been temporarily closed for several months following a court application by an environmental group.
Metro FM | | 288.67 KB“Ons het so hard gewerk en was so uitgesproke daaroor om te wys daar kan op ’n
omgewingsvriendelike wyse gemyn word, maar nou lyk dit of dit ons in die rug steek.”
Só sê Michelle Lawrence, tegniese direkteur van Kropz wat die Elandsfontein-fosfaatmyn
aan die Weskus bedryf.
Women are making small - yet significant - strides in the mining sector. Integrating women into mining in South Africa is highly challenging, not only for cultural and operational reasons, but also – as reports of workplace assaults, rape and murder attest – because of issues of safety.
Financial Mail | | 1 MBHoe gaan die Elandsfontein-myn megaliters drinkwater tydens ’n droogte ontvang, wil Weslander-lesers weet nadat die myn verlede maand ’n watergebruiklisensie van die departement van water en sanitasie ontvang het.
Netwerk24 | | 258.33 KBWerksaamhede by die Elandsfontein-fosfaatmyn aan die Weskus behoort binnekort te begin nadat’ n watergebruikslisensie aan dié myn toegestaan is.
Die Burger | | 490.28 KBHoewel die voorsitter van die Kaapse Weskus-biosfeerreservaat (CWCBR) by ’n stigting van die mynmaatskappy Kropz aangestel is, het dit glo niks met haar werk by die reservaat uit te waai nie.
Die Burger | | 490.25 KB